The Neuro-Coach Method (Free)
Private group
416 members
Free
Indien jy aanvaar word, sal jy toegang tot die volgende hê:
  • 9 Webinare om gedrag beter te verstaan 📈: Waarde (R9000)
Leer wat die 7 Voorspelbare Gedragspatrone is, asook die 2 Denksisteme wat gedrag bepaal (en vele meer).
BONUSSE 🎁
  • Bonus Materiaal - Level 2 📈: Waarde (R1000)
Inverse Thinking Raamwerk: Die vinnigste manier om jou kliënt se uiterlike hindernisse te identifiseer en 'n plan van aksie saam te stel.
  • Bonus Materiaal - Level 3 💰: Waarde (R2000)
Lead en Lag Indicators: Verstaan die verskil en hoe jy jou praktyk organies kan groei.
  • Bonus Materiaal - Level 4 ✅: Waarde (R3000)
Selfpersepsieskaal: Doen die aanlyn assessering en leer die 3 konstrukte waaruit selfpersepsie bestaan.
  • Bonus Materiaal - Level 5 🚀: Waarde (R2000)
Ekokaart: Help jou kliënt ontdek wat sy/haar emosionele energie "steel".
  • Bonus Materiaal - Level 6 💰: Waarde (R2000)
Faktore wat jou Inkomste bepaal: 4 Sisteme van enige Beradings- en Life Coach praktyk.
TOTALE WAARDE: R19000 💰
JOU PRYS: R0000.00 ✅
The Neuro-Coach Method (Free)
skool.com/the-neuro-coach-method-free
A free Community to help Life Coaches or Counselors understand human behaviour - your own and your clients' - and how to facilitate behavioural change
powered by